southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Honda CB1 400 four. in Goodwood, Western Cape for sale

Motorcycles and Parts

Die fiets is nog puik kondiesie,enjin gearbox en vergassers is goeie werkende toestand met geen olie lekke of uitlaat rook nie. Ek ry daagliks met haar. Ek verkoop haar vir R20 000 onderhandelbaar of ruil vir a bakkie van selfde waarde. Ek het van werk verader en benodig a bakkie nou vir konstruksie werk.

>> Click here to search for more - Motorcycles and Parts in Western Cape